Droëlandkoring saad
Produkte

Winterkoring kultivars

SST 387 (Nuwe treffer- beperkte saad beskikbaar)

'n Nuwe kultivar wat insetkostes bespaar, gekombineer met uitstekende opbrengspotensiaal.

  • 'n Kultivar met baie goeie siekteweerstand teen Russiese Koringluis-, geelroes- en stamroesweerstand.
  • Dit is 'n goed aangepas vir die hele Vrystaat se produksiegebiede.
  • Dit beskik oor 'n lang groeiperiode, daarom is dit goed aangepas in vroeër aanplantings.
  • Goeie uitloopweerstand en droogte verdraagsaamheid.
  • Uitstekende omvalweertstand, geskik vir aanvullende besproeiing.
  • Goeie pitvastheid, minder voëlskade.

SST 387

SST 374 (Nuut)

Goed aangepas vir laat planttye in die winterkoring produksieareas van die Vrystaat, dit verskaf grasie aan produsente om die plantaksie betyds af te handel.

  • Dit besit goeie weerstand teen al die ekonomiese belangrike siektes en peste, wat insetkostes drasties kan verlaag vir die produsent soos byvoorbeeld Russiesekoringluis en geelroes.
  • Uitstekende graderingskwaliteit.

SST 347

'n Nuwe winterkoring cultivar met uitstekende opbrengspotensiaal in die Wes-Vrystaat en Sentraal-Vrystaat. Is ook goed aangepas in die Oos-Vrystaat. Die nommer een cultivar in die LNR se proewe vir die Wes en Sentraal Vrysaat ten opsigte van 2009 seiseon se vroeë planttyd.

  • Beskik oor baie goeie siekteweerstand teen Russiese Koringluis.
  • Vertoon uitstekende skepelmassa, nommer een cultivar in LNR proewe vir 2009 seisoen.
  • Dit beskik oor 'n lang groeiperiode, daarom is dit goed aangepas ten opsigte van vroeë aanplantings.
  • Goeie uitloopweerstand.
  • Uitstekende omvalweertstand.
  • Goeie pitvastheid.
  • Goeie maal-en bakeienskappe.

SST 347

SST 356

'n Nuwe cultivar wat insetkostes bespaar gekombineer met uitstekende opbrengspotensiaal.

  • 'n Hoë potensiaal cultivar met baie goeie siekteweerstand teen Russiese Koringluis- en geelroesweerstand.
  • Dit is 'n goed aangepaste kwaliteit cultivar vir die Sentraal- en Oos-Vrystaat produksiegebiede.
  • Dit beskik oor 'n medium groeiperiode, daarom is dit goed aangepas in vroeër en laat aanplantings.
  • Uitstekende omvalweertstand.
  • Goeie pitvastheid.
  • Goeie maal-en bakeienskappe.

SST 356

Elands

'n Medium groeiperiode cultivar, wat goed aangepas is in medium tot hoë potensiaal gronde in die al die produksiegebiede in die Vrystaat.

  • Matig vatbaar vir geelroes en beskik oor weerstand teen Russieseluis weerstand (Biotipe 1).
  • Kan by medium en laat planttye geplant word, dit verskaf grasie aan produsente om die plantaksie betyds af te handel.
  • Goeie uitloopweerstand.
  • Goeie maal- en bakeienskappe.


NUWE BESPROEIINGS KULTIVARS
SST 843 (2009)
SST 877 (2010)
SST 866 (2011)
SST 875 (2012)
SST 884 (2013)
SST 895 (2014)
SST 896 (2014)
NUWE WINTER DROELAND KULTIVARS
SST 356 (2009)
SST 347 (2010)
SST 387 (2012)
SST 374 (2012)
SST 316 (2013/14)
SST 317 (2013/14)
NUWE KAAPSE KORINGSAAD KULTIVARS
SST 047 (2009)
SST 056 (2011)
SST 087 (2014)

Kommersiële Hoofkantoor
Plumtree Singel 3, Cedar Lakes,
Cedar Road, Fourways, Randburg, 2055
Suite 261, Privaatsak X153, Bryanston, 2021
Tel: +27 (0)11 469-1191 • Faks: 086 633 6954
Sel: +27 (0)82 388-0199
Bethlehem Marné Navorsingsplaas
Marné Navorsingsplaas, Bethlehem, 9700
Posbus 556, Bethlehem 9700
Tel: +27 (0)58 303-4690
Faks: +27 (0)58 303-4768
Napier Marné Navorsingsplaas
Trade Straat, Napier, 7270
Posbus 133, Napier, 7270
Tel: +27 (0)28 423-3313
Faks: +27 (0)28 423-3969
Site : Langebaan
Trade Straat, Napier, 7270
Tel : 022 – 7721611
Faks : 022 – 7721611