KWS Irina – Nuwe moutgars kultivar vir die Suid-Afrikaanse mark
Die hoë opbrengspotensiaal lente tipe kultivar is afkomstig van Europa waar dit op groot skaal produseer word.
Die kultivar het uitstekende agronomiese eiensakppe wat insluit goeie stoelvermoë, omvalweerstand, goeie strooisterkte, lae sifselpersentasie en goeie siekteweerstand.
Die gebruik van die kultivar vir plaaslike moutproduksie is in die finale toetsfases maar moutkwaliteit word in Engeland en Europa wyd aanvaar.
KWS Irina – a new malting barley for South African productions
This spring type cultivar has excellent yield potential and originates from Europe where it is widely cultivated. It has excellent agronomy, yield, low screenings and end use potential. It has high tillering capacity, good disease and lodging resistance.
Download Irina Barley Catalogue Download Sensako Catalogue